016588087b88ad2fe3541ccb215384d2.jpg

  • Akkerpap
    Datum: 1990/1991
    Betekenis: Muesli

 

  • Gesou
    Datum: Maart 2017
    “I would have had done it” in Engels word “Ek sou dit gesou doen het”

 

  • Hiberbeer
    Datum: Mei 2017
    Betekenis: ‘n Persoon wat in die oggend verskoning soek om nog in die bed te bly

 

  • Koekoes
    Datum: 20 Junie 2017
    Betekenis: Dagga koekies

 

  • Myjou
    Datum: 2016
    Betekenis: Jy wat myne is, klink soos “mayo” in mayonnaise

 

  • Sneap
    Datum: Junie 2017
    Betekenis: Sleep + sneak… om uit die klas te sneak omdat jy sleepy is

 

  • Weerken
    Datum: 20 Junie 2017
    Betekenis: Om iets waarmee mens goed bekend is, maar lank laas aan gedink het, weer te onthou en van dit te weet