Nuttige woorde wat nog nie in die woordeboek uitgekom het nie

Akkerpap Datum: 1990/1991 Betekenis: Muesli   Gesou Datum: Maart 2017 "I would have had done it" in Engels word "Ek sou dit gesou doen het"   Hiberbeer Datum: Mei 2017 Betekenis: 'n Persoon wat in die oggend verskoning soek om nog in die bed te bly   Koekoes Datum: 20 Junie 2017 Betekenis: Dagga koekies … Continue reading Nuttige woorde wat nog nie in die woordeboek uitgekom het nie